donkie
donkies
bok
bokke
hond
honde
stad
stede
taxi
taxi’s
kar
karre
Noem ‘n paar woorde wat nie meervoude kry nie.
geld suiker water melk meel
Wat noem mens woorde wat nie’n meervoud kry nie?
‘n Massanaamwoord
hoender
hoenders
perd
perde
vark
varke
skaap
skape
koei
koeie
eend
eende
brug
brûe
gans
ganse
dier
diere
boom
bome
droom
drome
blaar
blare
stam
stamme
aar
are
voël
voëls
nessie
nessies