Mister van finansies 2015
Mev. Nene
Wat is ‘n ander naam vir finasiële jaar en van wanneer tot wanneer is dit?
Fiskale jaar:
1 Maart tot 28 Februarie
Belasting
Die bedrae geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere en dienste.
Heffings
Die pryse van goedere of dienste
Skuld
Die koste om geld te leen
Wat is die nasionale begroting?
Sit uiteen hoeveel geld ‘n regering ontvang het en hoeveel geld in die jaar spandeer is.
Wie bestuur die finansies van die regering van SA (a) en wie besluit hoe die geld spandeer gaan word (b)?
Die Nasionale Tesourie (a)
Die misnister van finansies (b)
Wie se verantwoordelikheid is dit om te voor sien in die land se goedere en diensteen noem voorbeelde.
Die regering en vullisverwydering, skoon water ens.
Waaruit kry die regering inkomste?
Belasting wat mense van die land betaal.
Noem twee vorme van belasting.
- Indirekte belasting
Wat is direkte belasting en noem die vorme?
Word direk aan die regering betaal. Drie hoofvorme:
Wat is indirekte belasting en noem vorme?
Word indirek aan regering betaal bv via ‘n besigheid. Noem vorme:
Regering verdien ook geld uit twee ander goed?
- rente wat op beleggings verdien word.
Waarom wil regering werksgeleenthede en ekonomiese groei aanmoedig?
Omdat regering meeste van sy geld uit belasting op arbeidsmag kry
Wat is maatskaplike toelaes?
Geld wat regering aan arm mense en ou mense betaal.
Hoe probeer die regering foute van die verlede reg maak ?
Deur meer geld aan: maatskaplike toelaes, gratis onderwys vir armes, gratis primêre gesondheidsorg vir die armes, en gratis water en elektrisiteit vir die armes.
Wat is LBS?
(Lopende betaalstelsel) ‘n stelsel om inkomstebelasting te betaal; waar die werkgewer geld van jou lone aftrek en aan die regering oordra.