Jan ry met Tjorrie plaas toe.
Jan ry nie met Tjorrie plaas toe nie.
Die boer koop by hulle seep.
Die boer koop nie by hulle seep nie.
Hulle jaag dwarsoor die gras.
Hulle jaag nie dwarsoor die gras nie.
Pam maak die plaaswerf Se hek oop.
Pam maak nie die plaaswerf se hek oop nie.