baie vrugte eet ons in die somer
In die somer eet ons baie vrugte.
warm en sonnig is die dae
Die dae is warm en sonnig.
by die see hou graag vakansie Pieter en Charl
Pieter en Charl hou graag vakansie by die see.
in die sand speel en swem hulle
Hulle speel in die sand en swem.
in die son Jenny en Susan lê
Jenny en Susan lê in die son.