Palimpses Flashcards

(34 cards)

1
Q

Wat is die beeldspraak in reel 1?

A

Personifkasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tussen reel een en twee wat is die stylfiguur en wat is hierdie stylfiguur se funksie?

A

Enjambament. Dit laat die gedig vloei/ versnel die tempo en is ń verbindingselemente vir die gedig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is reel 1 ń personifikasie van die bome.

A

Want bome kan nie skryf nie. Dis ń menslike eienskappe wat word voorgesteld aan die bome.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvan is die woord “Palimpses” afgelei (watter Taal en land)?

A

Griekeland en griekse woord “palimsestos”.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken “Palimpsestos”?

A

Skoongevee = wiped clean

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ń Palimpses?

A

ń Antieke parkementrol wat jy kan een keer skryf op, en as jy dit agekrap kan jy dit gebruik weer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoeveel keer kan jy ń parkamentrol gebruik?

A

Een keer kan jy op die perkamentrol geskryf, maar agter kan jy die skryfwerk (writing) afgekrap (scratch off) en gebruik dit weer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken kreukellose lug?

A

ń Wolklose lug. (Cloudless sky)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die bome is voorgestel (represented/ positioned) as…

A

Reuse potlode wat in die lug skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kan ons lees die skrywerk van die bome?

A

Nee, “niemand [kan dit] vertpstaan nie.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die tema van reël 4-8?

A

Dis die vernietiging van natuur en herskeppingsprosesse waarin die bome word afgekap en planke en papier is gemaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem twee betekenis van die woord vel.

A

ń vel(sheet)/ Bladsy papier en afkap (cut off)/ sloop (demolish).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die stylfiguur met die woord “en” in reël 4-8?

A

Polisindeton. Herhaaling van die woord “en”.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Daar is Twee verskillende styfigure in reël 8, wat is hulle?

A

Eufemisme en inversie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik die funskie van die eufimisme in reël 8

A

Sagter gesels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik die funskie van die inversie wat in reël 8 is.

A

Om te beklemtoon die bome is “stil” en afgekap.

17
Q

Wat is die tipografie van die gedig?

A

Daar is ń oktaaf en ń sestet, vrye vers = modern sonnet.

18
Q

Wat is die verskille tussen die italiaanse en die shakespeariaanse sonnet.

A

Italiaanse sonnet = oktaaf + sestet + abbaabba (omarmde rym (abba abba)) Shakespeariaanse/ Engelse sonnet = drie kwatryne en ń rymende koeplet.

19
Q

Met een woord, beskryf die oktaaf.

A

Beeld (image)

20
Q

Met een woord, beskryf did sestet.

21
Q

Wat beklemtoon die herhaaling van die woorde stil in reël 9?

A

Die bome wat afgekap is.

22
Q

Wat maak hulle met die “pulp en plet die hout.”

23
Q

Wanneer het die bome ń twede kans om hulle storie te vertel?

A

Wanneer die skyrwer op sy tiksmasjien skryf op die papier.

24
Q

Wat verwys die “hele gamma van woord” aan?

A

Die jaaringe wat op ń boom word as dit ouer word.

25
Beskryf een woord vir die tema van die sestet (ander as toepassing).
Skepping (creation)/ herskepping (re-creation)
26
Hoekom is die skepping van skryfwerk en gebruik van woorde vergelyk met die gamma (jaarringe hoe ouer die boom word) van bome.
Die skepping van skryfwerk en gebruik van woorde kring (expands) soos die jaarringe hoe ouer ń boom word.
27
Wat is die betekenis tussen die woorde “deur hierdie oggend laat dien”.
Die skrywer se woorde het ń impak op mense ongeag wanneer dit gebeur.
28
Wat is die tema van die gedig.
Herskepping en Vernietiging. Die skrywer sien homself as deel van die herkseppingsproses. Die papier waarop die skrywer skryf was eers ń boom.
29
Noem twee voordele van die kontras wat die digter gebruik.
Die geluide van die sae/byle tenoor die geluide van die tiksmasjien. Die bome skryf in die lug = groei hoog, want hulle word afgekap. (en sal val)
30
Wat is die stylfiguur reel 8 tot reel 9?
Inversie, om te beklemtoon die bome afgekap is.
31
Wat beteken dein?
Die woorde van die spreker is by meer mense lees soos hoe die golwe in die see styg.
32
Hoekom is die bome soos reuse potlood in die Lig.
Want dit skryf boodskappe in die lug wat niemand kan verstaan nie.
33
Wat beklem die punt?
Dis die einde van die plank skepping prosses.
34
Wat is die her herhaling van die word “en” called.
Polisindeton.