mag ek jou liniaal leen asseblief
? vraagsin
Gaan sit by tafel
Bevelsin !
Hoekom is jou werk nie gedoen nie
Vraagsin ?
Ek weet nie waar jou tas is nie
Stelsin .
Dis lekker by die see
Uitroepsin !
Waar is die kantoor
Vraagsin ?
Juffrou moet baie toetse merk
Stelsin .
Moenie dit doen nie
Bevelsin !
Uitroepsin
!!! exclamation eg It is a beautiful day!
Bevelsin
!! Instruction or demand eg go and sit down!
Vraagsin
?? Question eg where is my bag?
Stelsin
. statement eg it is raining.