What does STOMPI stand for?
Subject time object manner place infinitive
(het) (Pieter) (‘n foto van sy kat) (geneem) (gister).
Pieter het gister ‘n fotyo van sy kat geneem
(sal) (Ashley) (oormôre) (in haar nuwe huis) (slaap).
Ashley sal oormore in haar nuwe huis slaap
(braai) (varktjops) (vandag) (langs die swembad) (hulle).
Hulle braai vandag varktjops langs die swembad
(Karel) (in die straat) (hardloop) (elke aand) (om fiks te word)
Karel hardloop elke aand in die straat om fiks te word.
(eet) (Garfield) (lekker lasagne) (elke dag).
Garfield eet elke dag lekker lasagne.