Wat is n Strategie ?
Verduidelik die Stappe van n strategie.
Verduidelik die Strategie Bestuursproses.
Definieer Porter se Vyf kragte.
* Dis meer van n navorsingstudie wat gedoen word deur die ondern.
Noem en bespreek Porter se 5 kragte.
KRAG VAN VERSKAFFERS:
KRAG VAN KOPERS:
KRAG VAN MEDEDINGERS:
BEDREIGING VAN SUBSTITUSIE:
BEDREIGING VAN NUWE TOETREDES TOT DIE MARK:
Bespreek die Pestwo Analise se Faktore.
1. Polities
Uitdaging:
*Sommige regerings beleide kan besigh beinvloed.
Aanbeveling:
*Ondersoek onlangse regerings beleide.
Uitdaging:
*Bestandele in besigh produkte kan skadelik wees vir kliente.
Aanbeveling:
*Bestandele moet duidelik op ettikette aangedui word om kliente in te lig oor moontlike newe-effekte.
Uitdaging:
*Mag dalk nie bewus wees van nuutste tegnologie nie.
Aanbeveling:
*Deurlopende navorsing oor nuuste beskikbare tegnologie in die mark.
Uitdaging:
*Lenings kan duur wees agv hoe rentekoerse.
Aanbeveling:
*Leen geld by finansiele instellings wnr rentekoerse gunstig is.
Uitdaging:
*Besigh kan nie vertroud wees met die plaaslike taal van verbruikers nie.
Aanbeveling:
*Huur werkn wat goed vertroud is met die plaaslike taal.
Uitdaging:
*Regsvereistes vir bedryf van sekere soort besigh is tydrowend.
Aanbeveling:
*Voldoen aan wetlike vereistes vir bedryfs besigh.
Verduidelik die Intensiewe Strategie.
MARK PENETRASIE:
MARK ONTWIKKELING:
PRODUK ONTWIKKELING:
Verduidelik die Diversifikasie Strategie.
KONSENTRIESE DIVERSIFIKASIE:
HORISONTALE DIVERSIFIKASIE:
KONGLOMERAAT DIVERSIFIKASIE:
Verduidelik die Integrasie Strategie.
VOORWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:
TERUGWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:
HORISONTALE STRATEGIE:
Verduidelik die Verdedigende Strategie.
AFLEGGING:
ONTBONDELING:
LIKWIDASIE:
Wat is die Voordele van die Intensiewe Strategie ?
* Verbeterde dienslewering kan besigh beeld verbeter.
Wat is die Voordele van die Diversifikasie Strategie ?
* Verbeter besigheidsnaam en beeld
Wat is die Stappe om n strategie te evalueer?