Definieer die Wet op Vaardigheids Ontwikkeling (WVO)
Hoe kan die WVO nagekom word?
* 1% van werkg she betaalstaat moet aan SETA’s oor betaal word.
Voordele van die WVO?
* Verhoog opbrengs op belegging in onderwys en opleiding.
Nadele van die WVO?
* Verhoog koste want dit vereis n groot hvlh papierwerk.
Diskriminerende aksies
Strawwe vir nie-nakoming?
Noem 4 befondsings van SETA’s.
*Skenkings en toelaes van die publiek.
*Surplusfondse van regering instellings.
*Fondse ontvang vir lewering van hul dienste.
*Vaardigheid ontw heffing betaal deur werkg-80% aan verskillende SETA’s versprei en
20% aan Nasionale Vaardigheids fonds betaal.
Wat is die Funksie van SETA’s ?
Definieer die Wet op
Aarbeidsverhoudinge (WAV).
Hoe kan die WAV nagekom word?
* Ondersteun verstiging van werkplekforums.
Voordele van die WAV ?
* Bevorder aarbeidsvrede tussen werkn en werkg.
Nadele van die WAV ?
* Produktiwiteit kan daal as werkn in werksure aan aktiwiteite van vakbonde mag deelneem.
Diskriminerende aksies?
* Dwing werkn om vakbond lidmaatskap op te gee.
Strawwe vir nie nakoming ?
Wat is die Regte van Werknemers en Werkgewers ?
WERKGEWERS:
WERKNEMERS:
Definieer die Wet op Gelyke Indiensneming (WGI).
Hoe kan die WGI nagekom word ?
* Verseker dat alle regsgroepe op alle vlakke van indiensneming gelyk is.
Voordele van die WGI ?
* Motiveer werkn omdat werksmag meer divers is.
Nadele van die WGI ?
* Verhoogde admin las omdat besigh elke 2 jaar n indiensneming verslag moet opstel.
Diskriminerende aksies ?
Strawwe vir nie nakoming ?
* Boetes mag opgele word aan besighede wat versuim om aan sy verslag-voldoenings-pligte te voldoen.
Definieer die Wet op Basiesie Diensvoorwaardes (WBD).
* Stel minimum vereistes vir dienskontrak.
Hoe kan die WBD nagekom word ?
* Moet 60 min breuk kry na 5 ure werk.
Voordele van die WBD ?
* Werksure word gespesifeer sodat werkg nie werkn kan ontgin nie.