Betekenis van werwing (2)
Werwingsprosedure (4)
Verskille tussen posbeskrywing en posspesifikasie (3)
Posbeskrywing:
1. Beskryf pligte van ‘n spesifieke werk.
2. Skriftelike beskrywing van die werk en sy vereistes.
3. Beskryf sleutelprestasie areas bv. werktitel, werksomnstandighede.
Posspesifikasie:
1. Spesifiseer die minimum aanvaarbare vaardighede wat nodig is vir die werk.
2. Skriftelike beskrywing van spesifieke kwalifikasies wat benodig word.
3. Beskryf sleutelvereistes bv. formele kwalifikasies, werk ongewone ure.
Bronne van interne werwing (4)
Positiewe impak van interne werwing (4)
Negatiewe impak van interne werwing (4)
Bronne van eksterne werwing (4)
Positiewe impak van eksterne werwing (4)
Negatiewe impak van eksterne werwing (4)