Jou naam draai ek uit elke appelstingel,
- ‘n speeltjie
pak dit in spoelklippies op die strand.
-
Ek vinger jou naam op vuil motorvensters,
-
toegewasemde spieëls en oor die palm van my
- nie vir almal sigbaar nie
hand.
hand.
- behep met die persoon
- nie permanent nie
Ek braille dit op my passerblik,
doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas.
Jou naam pen ek oor ‘n swartbord
- permanent
sodat niemand dit ooit weer af kan was.
- permanent, publiek, tiener, skool
Ek ryg dit regs aan my naam vas
- maak hul name een
en dra dit soos kraleties om my nek,
graffiti dit op elke straathoek
soos ‘n hond was sy been lig om te sê: “dis my
plek!”
- klem : besitting (possession), dit behoort aan haar en niemand anders nie
want jy is al my uithangborde
die screensaver van my brein,
die tatoeëermerk oor my hart
- metafoor van die permanent en emosie
en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn.
miskien het jy my naam al uitgevee. Uitgetippex!
of dalk versier jy dit met smiley faces en ‘n soentjie-x.
ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,
nie eens met leestekens kan vertel nie.
- geen emosies
net jammer jou naam, is not net ‘n
?