dit was reeds te laat vir verskonings maak
toe mevrou Susan van Breda - enkele sekondes
- formeel
nadat sy die oggend om stiptelik seweuur
mat ‘n lang sigaret
-
tussen gladde naels agter die stuur
-
van haar luukse sedan ingeskuif het -
-
skielik
-
geskok
-
na die linkerkant van haar simmetries
-
geplaveide siersteenoprit staar
-
dit was reeds te laat vir verskonings maak,
ja,
- breek die tempo
maar
dalk
indien sy nie so besig was om
(met die staar saam)
aan verskonings te dink nie
sou sy dalk ten minste redes kon kop
waarom haar seun haar strelitzia
- negative vandag
stukken sou wou skop
gedig
volgens die eerste reël van albei strofes was dit “reeds te laat vir verskonings maak” waarvoor sou susan van breda verskoning wou maak as jy na die gedig as geheel kyk
-die feit dat sy so ‘n swak verhouding met haar seun het
watter karaktertrekke van susan van breda dink jy word beklemtoon deur haar “mevrou” in die gedig te noem. noem twee enige twee
- natuurlik
watter aanduiding is daar dat die van breda’s waarskynlik ryk mense is