my profiel
is ‘n spieëlskrikker,
my vel ‘n dermatoloog se drome
my arms en bene misliklank in die pad,
my bolip se dons bleek.
- melkbaardjie (jong man)
Tussen meisie: die groot krater.
Daarom antwoord ek nie
- titel
met my deurslaanstem nie,
- introvert
kruip ek eerder onder my kuif
-
(ononderhandelbaar) weg
en oefen ek agteraf
my afsakbroek-stap.
Daarom bid ek die tyd om.
Intussen donder ek deure toe.
wie praat in hierdie gedig
- met swak selfbeeld
in die eerste twee reëls beskryf die seun sy profiel
in reël 3 die spreker : “my vel ‘n dermatoloog se droom” wat bedoel hierdie beskrywing
wat bedoel die spreker as hy sy arms en bene “misliklank” noem
buite verhouding met die res van sy lyf en maak ‘n mens mislik om daarna te kyk
is die volgende stelliing waar of onwaar?
- die seun skeer waarskynlik nog nie
die woord “krater” kan in hierdie gedig ‘n tweeledige betekinsse hê
- slegte vel beklemtoon
in albei strofes beskryf die tienerseun homself aan ons. Sê kortliks in jou eie woorde wat hy sê van
ten spyte daarvan dat hierdie tienerseun ‘n swak selfbeeld hat en homself as pateties uitbeelf, is hy ook hardkoppig
wat beteken dit as ‘n mens “agteraf” oefen
die tienerseun sê dat hy sy “afsakbroek-stap” oefen. verduidelik wat die woord moontlik beteken.
- loop jou in ‘n seker manier