BALLADE Flashcards

(110 cards)

1
Q
  1. Skryf die definisie van ‘n ballade neer soos dit in die titelskoot van die film voorkom.
A

‘n Verhalende gedig, met of sonder refrein, wat ‘n romantiese episode behandel, soms met spronge in die verhaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
  1. Vir watter literêre toekenning het Jacques in aanmerking gekom?
A

Bassonprys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  1. Waarom, volgens Alicia Francke, gebruik Jacques haar nie meer as sy uitgewer nie?
A

Hy kon nie kritiek aanvaar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Wie is Jacques se vriende van skooltyd af?
A

Jan-Paul Otto.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  1. Hoe is Lena Aucamp betrokke by Jacques se boeke?
A

Sy illustreer die omslae van die boeke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Op watter ouderdom het Jacques begin skryf?
A

Vyftienjarige ouderdom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Watter toerusting gebruik Jacques vir sy skryfwerk?
A

Hy gebruik ‘n tikmasjien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Wie is die vroulike artikelskrywer by Montage?
A

Carina Human.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Wie is Montage se redakteur?
A

Gavin Greeff.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Wie is ‘n fotograaf by Montage?
A

Mysi Moolman.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Wat is Mysi en Carina se plan om by Jan-Paul Otto uit te kom?
A

Mysi sal die ontvangsdame besig hou, sodat Carina met die trappe kan opsluip.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit?
A

Carina, Mysi en die ontvangsdame skree op mekaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Wat sê Carina vir Jan-Paul oor Jacques wat hom oortuig om haar tog te woord te staan?
A

As Jan-Paul regtig vir sy vriend omgee, sal hy nie toelaat dat hulle leuens oor hom versprei nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
  1. Watter rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacques en Jan-Paul se lewens?
A

Jacques en Jan-Paul hou albei van haar en hulle baklei albei oor haar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
  1. Wie aanvaar die verantwoordelikheid vir die bakleier?
A

Jacques.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q
  1. Wat doen Carina in Jacques se woonstel?
A

Sy is opsoek na leidrade waarom en waarheen Jacques verdwyn het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q
  1. Wat kry Carina in Jacques se woonstel wat vir haar waardevol is?
A

Sy kry sy dagboek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q
  1. Watter lewensveranderende gebeurtenis vind plaas as Jacques en Jan-Paul by die watergat gaan swem?
A

Jacques en Jan-Paul ontmoet vir Lena Aucamp by die watergat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q
  1. Watter kreatiewe beroepe wil Lena, Jacques en Jan-Paul volg?
A

Lena wil ‘n skilder word, Jacques wil ‘n skrywer word en Jan-Paul wil ‘n argitek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q
  1. Watter byname kry Jacques en Lena tydens hul eerste ontmoeting?
A

Jacques se bynaam is Storiemaker en Lena se bynaam is Meisiekind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q
  1. Hoe lyk Kleinbegin in die winter, volgens Jacques?
A

Kleinbegin in die winter, is soos ‘n geraamte sonder ribbes. Selfs die dodd word lelik. Die bome lyk nes mense sonder siele, kaal gestroop, verskimmeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q
  1. Waaroor is Jacques opgewonde vir sy pa se onthalwe?
A

Sy pa het die Treindrywer van die jaar-prys gewen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q
  1. Wat is Klaus se probleem, volgens Liebet?
A

Liebet sê Klaus het geen beheer oor Jacques nie, hy doen net wat hy wil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q
  1. Die drie vriende is op die dak van ‘n treinwa. Wat staan in die brief wat Jacques daar vir Jan-Paul gee om te lees?
A

Die tydskrif gaan sy kortverhaal publiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
10. Wat gee Lena as 'n geskenk aan Jacques vir sy skryfwerk?
'n Tikmasjien.
26
11. Wat beteken "enkeling" volgens Jan-Paul en Jacques?
Enkeling beteken okay wees met jouself.
27
12. Wanneer was Jacques se bloedtydperk?
Tussen 1997 - 1999.
28
13. Wat beteken die bloedtydperk in Jacques se lewe as skrywer?
Dit is die tyd wat hy in Denneberg was en hy glad nie geskryf het nie.
29
14. Wat het Lena en sy bloedtyd aan Jacques gedoen?
Lena en Jacques het kontak met mekaar verloor. Lena het 'n gat in sy siel gelos.
30
15. Wat antwoord Lena op Carina se vraag oor Jacques se verdwyning?
Sy sê sy weet nie waar Jacques is nie en sy gee ook nie om nie.
31
16. Waar ontmoet Jacques weer vir Lena na drie jaar in die buiteland?
Hulle ontmoet buite die lokaal waar Lena haar kunsuitstalling hou.
32
17. Wat verhinder Jacques en Lena nie om mekaar tegemoet te loop nie?
Dit begin te reën.
33
1. Waar ontmoet Jacques weer vir Lena na drie jaar in die buiteland?
Buite die lokaal waar sy haar kunsuitstalling hou.
34
2. Wat verhinder Jacques en Lena nie om mekaar tegemoet te loop nie?
Dit begin te reën.
35
3. Wat het intussen van Jan-Paul geword?
Hy was in Amerika, hy het argitektuur gestudeer.
36
4. Hoe ontmoet Jacques en Jan-Paul mekaar weer?
Hulle ontmoet in 'n boekwinkel waar Jacques sit en handtekeninge in boeke teken vir mense wat sy boek koop.
37
5. Hoe beskryf Jan-Paul sy huis?
Drie verdiepings, 'n groot bed, en alles glas en staal.
38
6. Watter "name" gee Lena en Jan-Paul vir Jacques nadat Lena die muurskildery voltooi het?
Lena noem hom "Die beste skrywer in die land" en Jacques noem hom "So lelik soos 'n lokomotief, maar 'n vriend in 'n miljoen."
39
7. Hoe verskil Alicia se gevoelens oor Jacques van dié van Carina se bronne?
Alicia sê sy het hom gemaak, en sonder haar sou sy boeke nog tussen Mills and Boon op die rakke wees. Carina se bronne sê hy is plat op die aarde, goed en 'n lojale vriend.
40
8. Waarom gebruik Jacques steeds 'n tikmasjien in die eeu van rekenaars?
Jacques sê: "Jy voel jy gee lewe,** die klank** praat met jou, dit ruk aan jou, jy slaan die storie uit jou derms uit en dit slaan terug, dit vra **vir fisiese aksie** en is nooit tevrede nie, en v**ra respek**."
41
9. Waaroor wou Alicia hê moes Jacques in sy vierde boek skryf?
Alicia wil hê hy moet iets groter skryf, anders as sy ander boeke, hy moet oor sondes skryf.
42
10. Wat verhoed dat Jacques groot skryf, volgens Alicia?
Hy is verlief op 'n meisie (Lena) wat hom nie verdien nie.
43
11. Wat sê Carina vir Gavin van Jacques?
Sy sê hy is skoon, hy is 'n goeie ou, en dat hy nie by Alicia wou slaap nie.
44
12. Wat sê Gavin vir Carina as sy nie skinderstories oor hom kan uitvind nie?
Sy moet 'n ander werk soek (sy moet lusern in 'n ander kamp gaan vreet). Sy moet vir Jacques vernietig.
45
13. Waar is Carina se volgende bestemming in haar soektog na inligting oor Jacques en met wie gaan sy praat?
Sy en Mysi gaan na Kleinbegin om met Jacques se ma te praat.
46
15. Hoe reageer Liebet as Carina-hulle oor Jacques se pa en die bloedtyd uitvra?
Sy is verbaas om te hoor Jacques het oor die bloedtyd geskryf en sy wys hulle dan rond in sy kamer.
47
16. Wat was die eintlike rede dat Jacques moes leer skiet?
Sy ma sê sy voel onveilig in die huis en sy was bang sy word aangerand of daar word ingebreek.
48
17. Hoe het Jacques daaroor gevoel om te leer skiet?
Jacques glo nie in skiet nie en wou nie leer om te skiet nie.
49
18. Watter opmerking maak Liebet as Carina haar vra of sy Jacques terug verwag?
Liebet sê 'n misdadiger kom altyd terug na die plek van sy misdaad.
50
19. Wat probeer Carina en Mysi by die polisiestasie uitvind?
Hulle probeer uitvind wat met Jacques tussen 1997 en 1999 gebeur het.
51
20. Wat gebeur met Klaus by die skietplek?
Hy word geskiet.
52
1. Onder wie se toesig word Jacques geplaas tydens die ondersoek na Klaus se dood?
Onder sy ma, Liebet, se toesig by die huis.
53
2. Wat probeer Jacques verduidelik as sy ma sy kamer binnekom?
Hy probeer aan haar verduidelik dat dit 'n ongeluk was.
54
3. Waarom besoek Jacques vir Lena die aand voor die uitspraak?
Jacques wil hê hulle moet saam wegloop.
55
4. Wat doen Liebet as sy agterkom Jacques is weg?
Sy en die konstabel begin dadelik na Jacques soek.
56
5. Waar kry hulle Jacques?
By die treine op die stasie.
57
6. Jacques probeer Lena beskerm deur die polisieman se aandag af te lei. Wat versoek hy die polisieman?
Jacques vra die polisieman om haar te laat gaan.
58
7. Wat is die hof se beslissing oor Jacques?
Jacques word skuldig bevind aan moord op sy pa.
59
8. Hoe neem Jacques en Lena afskeid van mekaar?
Lena kom op die stasie aangehardloop en Jacques hang by die venster uit en hulle druk mekaar.
60
9. Wat oorhandig Lena aan Jacques?
Sy oorhandig haar hangertjie as die trein reeds by die stasie uitstoom.
61
10. Wat doen Mysi tot Carina se verbasing in die polisiestasie?
Mysi neem 'n foto van die polisielêer sonder dat die polisiekaptein dit sien.
62
11. Hoe weet die polisiekaptein na al die jare van die gebeure tydens Jacques Rynhard se verblyf in die Denneberg Verbeteringskool?
Jacques het die gebeure by die Denneberg Verbeteringskool in sy dagboek aangeteken en dit op die laaste dag aan die polisiekaptein oorhandig.
63
12. Wat is Jacques se eerste indrukke van die verbeteringskool as hy na sy slaapsaal toe stap?
In die gange en kamers van die koshuis is daar orals luidrugtige seuns wat mekaar boelie of baklei. In Jacques se kamer is seuns besig met 'n kussinggeveg en daar is orals vere.
64
13. Watter indruk skep Gert Grové dadelik?
Hy lyk na 'n groot moeilikheidmaker en opstoker.
65
14. Wat gebeur een dag met Jacques terwyl hy besig is om iemand met Wiskunde te help?
Gert Grové brandmerk later vir Jacques met 'n sigaretaansteker.
66
15. Wat wil Gert hê moet Jacques vir hom doen?
Gert wil hê Jacques moet sy opstelle vir hom skryf.
67
17. Watter voorwaarde stel Carina aan Gavin tydens hul gesprek by Montage se kantoor?
Dat hy haar storie plaas net soos dit is en niks daaraan verander nie.
68
18. Wat doen die seuns met Jacques terwyl hulle 'n sloot grawe?
Hulle stamp hom in en begin hom met grond toegooi.
69
19. Wie kom Jacques help as die seuns hom so boelie?
Oupa Petrus.
70
20. Hoekom wil Jacques nie hê dat Lena hom meer moet besoek nie?
Jacques versoek dat sy nie weer moet kom nie, want dit maak alles net moeiliker.
71
21. Wat is vir Mysi baie vreemd as hulle op pad na Denneberg Verbeteringskool toe is?
Mysi kan nie verstaan hoekom hulle altyd na sulke snaakse plekke toe moet gaan nie.
72
22. Wie loop Carina by Denneberg Verbeteringskool raak?
Oupa Petrus.
73
23. Waarmee moet Oupa Petrus vir Carina help?
Sy vra of die man weet van Jacques Rynhard wat verdwyn het.
74
24. Wat gebeur in die slaapsaal met Jacques wanneer hy terugkeer nadat hy in afsondering toegesluit was? Vertel kortliks
As Jacques vrygelaat word en teruggaan na sy kamer toe, is Gert nog wakker. Gert tart vir Jacques en maak lelike aanmerkings oor Lena. Jacques wil Gert slaan, maar die ander seuns oorweldig hom. Hulle hou Jacques vas terwyl Gert hom verkrag.
75
25. Watter belofte maak Gert teenoor Jacques?
Op die laaste dag sê Gert vir hom dat die dinge wat met hom gebeur het, hom altyd sal bybly.
76
26. Waar het Carina se pa altyd gesê lê 'n eintlike storie?
Volgens Carina het haar pa altyd gesê die ware storie lê in die fynere detail.
77
27. Wat is die verskil tussen 'n regte koerant en 'n poniekoerant?
'n Poniekoerant verkoop skinderstories en sensasie. 'n Regte koerant vertel ware stories, 'n nuusblad wat daagliks of weekliks uitgegee word en oor gebeurtenisse in die politiek, ekonomie, kultuur en sport berig.
78
28. Watter ontstellende nuus word oor Jacques Rynhard bekend gemaak?
'n Radioberig kondig aan dat Jacques Rynhard sy pa vermoor het.
79
29. Hoe besluit sommige van Jacques se lesers om teen Jacques op te tree?
Party van sy lesers besluit om al sy boeke te verbrand.
80
30. Wat tel Carina op die vloer van Jacques se woonstel tussen die glasstukke op?
Op die vloer kry sy 'n ring tussen glasstukke.
81
1. Hoe reageer Lena op Jacques se huweliksaansoek?
Lena raak baie ontsteld hieroor.
82
2. Wat is die redes waarom Lena nie met Jacques wil trou nie?
Lena het 'n geheim wat sy al die jare van hom weerhou het: sy sê dat sý die oorsaak van Jacques se pa se dood was.
83
3. Wat het die seuns se aandag by die skietbaan afgelei?
Die voëls het opgevlieg.
84
4. Hoekom was Lena die oorsaak van die steurnis by die skietplek?
Lena het die takke beweeg en die voëls het opgevlieg.
85
5. Hoekom het Lena en Jan-Paul besluit Lena moes daar vir hom wag?
Hulle wou na die skietles na die swemgat toe gaan.
86
6. Waarheen gaan Lena as sy nou van Jacques af weghardloop?
Sy klim in haar motor en ry na Jan-Paul se huis toe.
87
7. Hoe neem Jacques afskeid van Lena by Jan-Paul se huis?
Hy hang Lena se hangertjie aan 'n boomtak op om daardeur te toon dat hul verhouding verby is.
88
8. Waarheen gaan Carina nadat sy die ring vir Lena gegee het?
Sy gaan na Jan-Paul se kantoor toe waar sy vir hom sê dat Lena haar alles vertel het.
89
9. Watter bekentenis maak Jan-Paul teenoor Carina?
Volgens Jan-Paul wou hy Jacques die aand voor sy saak voorgekom het, vertel het van die insident by die skietplek, maar Jacques se ma het hom onderbreek.
90
10. Wat is Jacques se reaksie as Jan-Paul hom om vergifnis vra?
Jacques is woedend en hy sê vir Jan-Paul dat hy en Lena mekaar verdien.
91
11. Wat skilder Lena?
Langs Lena is twee skilderye: een van Jacques en een van Jan-Paul.
92
12. Wat doen Liebet Rynhard as die kamera haar wys?
Liebet Rynhard sit en lees in haar huis. Die boek wat sy lees, is Jacques se jongste roman Enkeling. Sy leef haarself heeltemal in die storie in en dis vir haar 'n emosionele ervaring.
93
13. Wat beoog Carina om met haar artikel te doen?
Sy wil Jacques se stem vir hom teruggee.
94
14. Watter gevolg het Carina se artikel vir haar?
Sy word 'n joernalis by Rapport.
95
15. Watter storie wil Gavin Greeff die wêreld instuur?
Hy gaan seker maak dat die hele wêreld weet dat Jacques 'n moordenaar is.
96
16. Jan-Paul hou voor Jacques se woonstel stil. Wat volg hierna?
Jan-Paul klim uit sy motor en stap verder. Jan-Paul dwaal doelloos in die strate rond.
97
17. Waar bevind Jacques hom intussen?
Jacques word wakker by die plek waar sy pa geskiet is.
98
18. Watter nuus dra Oupa Petrus aan Jacques oor?
Oupa Petrus gee vir Jacques die koerant en sê die waarheid het uitgekom.
99
19. In watter koerant verskyn die waarheid oor Jacques?
In die Rapport.
100
20. Intussen sit Carina haar soektog na Jacques voort. Wat sien Carina op 'n foto wat haar laat besef sy weet waar Jacques is?
Sy sien die Wilson-toffie papiertjie. Carina ry doelgerig in die rigting van die voormalige Denneberg Verbeteringskool.
101
21. Hoekom word Jacques versteur as hy by Denneberg Verbeteringskool sit en koerant lees?
Hy hoor skielik 'n lawaai, hy hoor iemand woedend skree en Jacques sien vir Gert/Gavin.
102
22. Wat sê Gavin vir Jacques as hy hom sien?
'n Dier keer regtig terug na sy skuilplek.
103
23. Na wie soek Gavin blykbaar?
Hy soek na Carina Human.
104
24. Hoekom wil Jacques hê Gavin moet hom skiet?
Dan sal Gavin na 'n regte tronk toe gaan waar hy mishandel kan word.
105
25. Wat gebeur terwyl Jacques en Gavin stoei?
Hulle begin stoei. 'n Skoot gaan af en Gavin gryp na sy been.
106
26. Wat doen Gavin as Jacques die rewolwer op hom rig?
Gavin smeek dat Jacques hom moet help, want hy is magteloos.
107
27. Wat doen Gavin as Jacques hom alleen los en wegstap?
Jacques stap weg terwyl Gavin vreesbevange na hom roep.
108
28. Op watter manier ontmoet Carina en Jacques mekaar vir die eerste keer?
Carina kom van voor af aangery. Sy hou stil en wag dat Jacques met haar moet kom praat.
109
29. Wat sien Jacques in Carina se motor?
Die koerant op die voorste sitplek vertel alles.
110
30. Wat gebeur as Carina haarself aan Jacques voorstel?
Carina steek haar hand uit en sê dat sy Carina Human is. Jacques sê hulle moet ry totdat die brandstof opraak.