selfportret Flashcards

(29 cards)

1
Q

Hoe oud is die seun oor wie die gedig handel?

A

15 jaar oud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee ‘n fisiese beskrywing van die seun soos afgelei kan word deur die beskrywing in Strofe 1

A

Hy dra ‘n bril, sy hande is grof en sy hare is deurmekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die seun is slim. Is die stelling WAAR of ONWAAR? Verskaf bewyse van jou antwoord deur middel van ‘n aanhaling uit die gedig.

A

WAAR - “op skool ‘n A-kandidaat”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaroor kla die onderwysers?

A

Hy skryf nie leesbaar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Van watter digsoort is die gedig ‘n voorbeeld?

A

metapoësie

Metapoesie is poetry about poetry, focusing on themes like the act of writing, the nature of poems, and the process of reading and creating verse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verskaf ‘n voorbeeld van paarrym (eindrym) in strofe 1.

A

….moet skryf

….moet hy kyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee ‘n voorbeeld van alliterasie in Strofe 1

A

“miskien moet”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In watter digvorm is die gedig geskryf?

A

Vrye vers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat staan in die seun se rapport?

A

“hulpvaardig en pligsgetrou”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom dink jy gebruik die digter hakies in reël 7 “(met vingermerke bevat)”?

A

Dit is ekstra inligting wat verskaf word om die rede te gee hoekom sy bril vuil is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat doen die seun graag?

A

Werk / speel op die rekenaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem EEN tipe sportsoort wat nie die seun se “gebied” is nie.

A

atletiek / rugby / krieket

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Na wie verwys “hulle” in reël 15?

A

Sy onderwysers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van die komma in reël 22?

A

Dit dui ‘n pouse in die seun se skyfproses aan, terwyl hy ‘n oomblik dink oor wat hy gaan sê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van die eliips in reël 21?

A

Dit dui op die lang periode wat die seun aan sy gedagtes - oor homself en sy selfportret.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die doel van die uitroepteken in reël 15?

A

Ten spyte van die feit dat hy goeie punte kry op skool, vind die onderwysers iets om oor te kla.

15
Q

Wat dink jy is die tema van die gedig?

A

Die mens se soek na hulself OF die soeke na jou eie identiteit OF wie jy is.Dit dui ‘n pouse in die seun se skyfproses aan, terwyl hy ‘n oomblik dink oor wat hy gaan sê.

16
Q

Haal die woord en reël aan wat verwys na die volgende eienskappe van die seun:

A

(a) behulpsaam - hulpvaardig

(b) modelstudent - A-kandidaat

(c) voorbeeldig - pligsgetrou

16
Q

Wat beteken dit om iets neer te pen?

A

Om iets neer te skryf.

17
Q

Wat is die funksie van die tipografiese wit of bladwit in strofe 1?

A

Om die seun se fisiese voorkoms te beklemtoon.

18
Q

Som elke strofe kortliks op. (In jou eie woorde)

A

S1 – Die seun se onsekerheid
S2 – Hy is ‘n goeie student, maar skryf baie onnetjies/onleesbaar.
S3 – Hy stel nie belang in sport nie en sal veel eerder op sy rekenaar speel/werk.
S4 – Hy ken homself nog nie – die ware hy.

19
Q

Wat is die doel van die dubbelpunt in r.5?

A

Verduidelikking oor sy voorkoms volg (Hoe hy lyk.)

20
Q

Verduidelik die betekenis van die metafoor wat in reël 7 voorkom.

A

Hy ken homself nog nie, baie onseker. (vuilkolle = kan nie mooi sien nie)

21
Q

Wat beteken dit om ‘n A-kandidaat te wees?

A

Hy is slim. Hy doen goed op skool – kry 80% of meer.

22
Wat beteken die word ‘peins’? (In Afrikaans)
Diep en/of ernstig dink.
22
Wat word bedoel met r.17?
Dis nie die gebied waarin hy presteer nie. (the area in what he excels)
23
Wat beteken dit as iemand ‘n "alleenloper" is?
Iemand wat min/geen maats het nie. Iemand wat hom afskei van die gemeenskap, wat sy eie gang gaan en hom nie steur aan die ander nie.
24
Waarin word die seun se ‘deurmekaar gedagtes’ gereflekteer?
Sy vuil bril, onnet (unneat) hare en sy slordige handskrif.
25
Haal die versreël aan wat bewys dat die seun 'n baie vol program het.
"(as die tyd dit toelaat)"