Beskryf hoekom die papier aan die liniaal vassit in die vorige scenario.
Wat is ‘n skok/vonk?
Die ontlading van statiese elektrisiteit.
Beskryf wat met jou lading gebeur as jy op ‘n nylon of wol mat loop.
Die elektrone beweeg van die mat na jou toe, dus is jy nou negatief gelaai.
As jy dan aan ‘n handvatsel raak, spring die oormaat elektrone van jou af na die handvatsel toe
Wat word waargeneem as ‘n statiese skok?
Die beweging van elektrone.
Wanneer is die verskynsel meer algemeen en hoekom?
Wanner die lug baie droog is, want vogtige lug veroorsaak dat die ladings wat opbou, gou ontlaai.
Wat is die natuur se mees aanskoulikste demonstrasie van statiese elektrisiteit en wat presies is dit?
Weerlig, dit is ‘n reusagtige vonk.
Aktiwiteit 1