Hoe kan ‘n volkome stroombaan beskryf word?
Dit is ‘n volkome geleidende pad vir elektrisiteit
Beskryf hoe elektrisiteit deur ‘n stroombaan vloei.
Dit gaan van ‘n sel. deur die geleidende materiaal, deur ‘n toestel, en terug na die ander terminiaal van die sel.
Watse 3 komponente moet in die stroombaan wees sodat dit kan vloei.