Doppler-effek
Die verandering in frekwensie van die klank waargeneem deur ‘n luisteraar is omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede het, relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word
Blou verskuiwing
NA van aarde beweeg, frekwensie lyk of dit TOENEEM
Rooi verskuiwing
WEG van aarde beweeg, frekwensie lyk of dit AFNEEM