Ohm se Wet
Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur
Drywing
Die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
Interne weerstand
Die opposisie teen die beweging van ladings in ‘n battery