Coulomb se Wet
Enige twee puntladings sal ‘n krag op mekaar uitoefen wat direk eweredig aan die produk van die lading is en omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hul middelpunte
Elektriese veld
‘n Gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag ondervind
(Die rigting van die elektriese veld by ‘n punt is die rigting waarin ‘n positiewe toetslading wat by die punt geplaas is, sal beweeg)