Waar kom energie vandaan?
Die Son
Waar kom energie vandaan?
Die Son
Waarword energie gestoor?
Brandstowwe
Waarvoor gebruikons die energie van brandstowwe? (5)
Wat is alledaagse brandstof? (5)
Steenkool
Hout
Petrol
Parrafien
Gas
Kerswas
Waarvoor gebruik ons:
1. Parrafien
2. Steenkool
3. Kerswas
4. Gas
5. Petrol
6. Hout
Wat is uitset energie?
Wanneer brandstowwe verbrand en ons kry hitte en lig.
Wat beteken waarneem?
Omnoukeurig te kyk; om kennis te neem van iets
Hoe beweeg energie van die son na mense en diere?
Deur die voedsel ketting:
son>plante> diere>…
Hoe kry ons die uitset energie uit n brandstof?
Brandstowwe moet verbrand
Wat het brandstowwe nodig om aan die brand te steek?
Hitte soos vuurhoutjies
Wat het brandstowwe nodig om aan te hou brand?
Suurstof
Wat het brande nodig? (3)
Hoekom is brande gevaarlik?
Dit kan onbeheers brand.
Hoe voorkom ons brande?
Wat om in geval van brand te doen?
Wat om in geval van brand te doen?