Diwali
n Belangrike Hindoe-fees
Eid-oel-Fiter
n Moslemfees
Koran
Heilige boek in Islam
Ramadan
Maandin die Moslemkalender
Barmitswa
Seremonie om n 13jarige se verjaarsdag te vier
Sinagoge
Gebou waar Joodse mense bymekaar kom en bid
Tora
5 Boeke van Hebreeuse Bybel
Dharma
Die ewige wet van die heelal