Is die Nylrivier die langste of breedste?
Langste
Hoe lank is die Nylrivier?
6700km
Noem die Nylrivier se 2 oorspronge?
Waar begin die Blou Nyl?
Etopiese Hooglande
Waar begin die Wit Nyl?
Victoria meer
Waar is die monding van die Nylrivier?
By middelandse see
Wie het 5000 jaar gelede langs die Nylrivier gewoon?
Egiptenare
Waarvoor was die Nylrivier gebruik? (5)
Waarvoor was die Nylrivier gebruik? (5)
Wat het 1 keer n jaar gebeur met die Nylrivier?
Dit het oorstroom.
Hoe was die oorstroming positief? 2
Waarvan is die bote gemaak?
Rivier riete - papirus
Wanneer het die boerdery begin
Na die oorstroming
In watter vorm was die sosiale struktuur opgestel?
Piramiede
Wie was bo aan die piramiede?
Een enkele belangrike persoon
Wat is die verskil tussen die mense bo en onder die piramide? 3
Hoe hoër, hoe ryker was hul.
Hoër mense het n beter opvoeding
Mense onder was arm.
Wie was die beroemste vroulike farao?
Hat she psut
Wat is n farao?
Wie was heel onder die piramiede?
Hoeveel gode het Egiptenare aanbid?
Meer as een.
Ra was die belangrikste Songod
Hoekom het Egiptenare hul liggame gepreserveer?
Hulle glo hul het hul liggame nodig vir hul volgende lewe
Wat noem ons n preserveerde liggaam?
Mummie
Hoe lank neem dit om n liggaam te preserveer?
60-70 dae
Hoe lank neem dit om n liggaam te preserveer?
60-70 dae