Watter tipe kos leef kanivore van?
Vleis van ander diere
Wat is die lewensstyle van karnivore?
Hulle is baie aktief omdat hulle hul prooi moet jag en vang.
Hoe vertoon karnivore se tandestelsel?
Gepunte snytande
Vergrote oogtande om vleis af te skeur
Kiestande het skerp tande om taai vleis te skeur
Hoe lyk die voedselinname van ‘n karnivoor?
Eet minder as herbivore omdat vleis meer energie bevat