Hoeveel tande kom in totaal in die mond voor?
32
*20 melktande en 12 permanante tande
Hoeveel snytande is daar en wat is hul funksie?
8
Sny en byt kos af
Hoeveel oogtande is daar en wat is hul funksie?
4
Skeur kos af
Hoeveel premolare is daar en wat is hul funksie?
8
Voorkiestande
Maal kos fyn
Hoeveel molare is daar en wat is hul funksie?
12
8+4 verstandtande
Maal kos fyn
Wat is die tandformule?
2.1.2.3/2.1.2.3
Aantal tande van elke soort aan een helfte van die mond
Bo en onderkaak met ‘n lyn gesksei.