Wat word die ensieme genoem wat vette veteer?
Lipases
Watter stof, wat vanaf die lewer kom verteer vette?
Gal
Wat is kenmerkend van gal in die verteringsproses?
Gal bevat nie ensieme nie
Tot wat word vette afgebreek in die teenwoordigheid van gal?
Word afgebreek tot klein, vetdruppeltjies.
Wat word die produk van galvertering genoem op vette?
Emulsie
Kom gal in ‘n alkaliese of ‘n suur medium voor?
Alkaliese
Lipase kom in dundermsap voor. Wat verteer dit, en wat is die produk van die verteringsproses?
Vetdruppeltjies(Emulsie) word verteer tot gliserol en vetsure
Waar kom ensieme wat vette verteer orals voor?
In gal-galsoute(bevat nie ensieme nie) en in die die dundermsap(Lipase)