Noem die temas in Afspraak met Godot:
*vervat in die ander temas
Verduidelik die tema van die vyandige heelal
Die wêreld word as koud, swygsaam en onverskillig beskou.
Lewe is hopeloos en sinneloos.
Verduidelik die tema van die eksistensiële krisis van lewe en dood:
Die dood word ervaar as:
Verduidelik die tema van hoop
Die mens hoop op iets wat sy lewe betekenis en sin kan gee. Dit word die oorheersende krag in sy lewe.
Hy hoop om sodoende die dood te ontsnap
Simbole van hoop:
Verduidelik die tema van aftakeling
Daar is deurentyd
Bespreek die tema van tyd
“Tyd is ‘n pion waar selgs vorentoe skuiwe moontlik is”
Tog is dit eintlik ‘n illusie:
hy dink hy beweeg vorentoe, maar in die tussentyd is hy besig om agtertoe te beweeg, na die dood
Verduidelik die tema van die mens vasgevang in verhoudings:
Verhoudings kom neer op uitbuiting, maar beide die onderdrukker en die onderdrukte is vasgevang.
Kapitalisme word gekritiseer omdat dit die mens weerhou van die kern van sy bestaan
Verduidelik die tema van die dood:
Paradoks van die dood:
Bedryf Een:
Verduidelik die tema van verlies aan kommunikasie
Agv Geheueverlies kan die karakters nie oor die verlede praat nie:
dui op afwesigheid van betekenis
Bespreek die tema van Fisiese en verstandelike agteruitgang:
Bespreek die tema van kapitalisme
Dié tema ontwikkel uit onderstrome en geimpliseerde stellings:
Bespreek die tema van die futaliteit van wag
Die verbygang van tyd word duidelik deur afwagting op Godot se aankoms
Hulle wag verniet, dus is hulle lewe betekenisloos soos die dood self
Tyd hou die karakters gevange
Enigste teken van tyd wat verbygaan is die boom wat ‘n paar nuwe blare bykry teen die tweede bedryf, sowel as die fisiese verandering in Pozzo en Lucky.
Dit bekletoon die eindeloosheid van die proses van wag
Die lyding en manier waarop daar gewag word soos deur die karakters en gehoor ervaar word, saam konstante herhaling van tyd, maak die tyd tydloos.
Noem kenmerke van Absurde Teater: