dWaarom vertel Konstabel die vroue van die sonsverduistering in Mis?
Miem wou weet wat die oorsaak van Konstabel se blindheid was.
Sy het gevra of hy van altyd af blind was
hy het haar geantwoord deur van die sonsverduistering te vertel.
Verduidelik die storie wat Konstabel van die sonsverduistering vertel.
Bespreek die simboliese betekenis van die sonsverduistering.
Die konstabel se bisarre vertelling van die sonsverduistering gaan saam met gedruis van wind, val van kwepers soos hael en blomme wat wegvlieg gepaard.
Hierdie beelde is misterieus en word soos ‘n onwerklike droom aangebied
Terwyl die konstabel die storie van die sonsverduistering vertel, word die gevoel dat iets abnormaals wat besig is om te gebeur, aan die gehoor oorgedra.
Die maan en donkerte hou met mekaar verband, en op simboliese vlak word die maan as die vroulike element dus verbind met donkerheid – die donkerwêreld van die onderbewussyn, dit wat ons nie alleenlik met die intellek kan peil nie.
Dus is Konstabel se vertelling van die sonsverduistering aan die begin van die toneelstuk simbolies van wat in die finale oomblikke van die toneelstuk gebeur.
Gee VIER moontlike betekenisse van die titel, Mis.
Bespreek hoe betekenis van mis as bemesting in die teks toegepas word.
Bespreek hoe die betekenis van mis as mistigheid in die teks toegepas word:
Bespreek hoe die betekenis van mis as “verkeerd” in die stuk uitgebeeld word:
Bespreek hoe die betekenis van mis as “alledaagse boersheid” in die stuk uitgebeeld word:
Bespreek hoe die betekenis van mis as “die nagmaal” in die stuk na vore gebring word?
Bespreek hoe die sakke mis simbolies in Mis gebruik word:
Bespreek hoe die appel simbolies in Mis gebruik word:
Die appel is simbolies die vrug van verleiding.
Beskryf die maatskaplike en ekonomiese toestande van die Groot Depressie waarteen die drama Mis afspeel.
Mis speel in die Depressiejare af toe die Afrikaner groot armoede beleef het.
Verduidelik hoe Miem deur die Groot
Depressie beïnvloed is:
Verduidelik hoe Meisie deur die Groot Depressie beïnvloed is:
Verduidelik hoe Gabriël deur die Groot Depressie beïnvloed is:
Waarom sal Gertie sê ‘jy weet vanaand is nie ‘n aand om alleen te wees nie’?
‘n Uil wat roep, is tradisioneel ‘n teken van onheil.
Verduidelik hoe die verwysings na uile by die tema van beswering in Mis aansluit.
Bespreek hoe die geluid van die wind gebruik word om atmosfeer en betekenis oor te dra.
Noem die 3 tipes wind wat in Mis aangetref word:
Bespreek hoe die huilwind gebruik word om atmosfeer en betekenis oor te dra:
Bespreek hoe die sagte vlae wind gebruik word om atmosfeer en betekenis oor te dra:
Sagte vlae wind wat met Meisie se vertelling saamgaan oor hoe sy die sirkus skelm besoek het.
Bespreek hoe die harde vlae wind gebruik word om atmosfeer te skep en betekenis oor te dra:
Waarom sal Meisie vreesbevange wees nadat sy deur die gordyn geloer het?
Haar ma (Miem) het haar ten strengste verbied om na die sirkusliggies te kyk.
Bespreek hoe die sagte lig van die olielamp gebruik word om die tema daarvan te versterk.