Beskryf die geboue in die balat-distrik
Kleurvol en woonplekke het balkonne met tralievensters
Watter pragtige uitsig kan mens sien vanuit ayla se huis
‘n watermasse: die goue horing
Gee twee feite oor ayla se ouers
Pa was ‘n suid-afrikaner/ ma is oorspronklik van turkye
Vir wie werk ayla se ouers
Albei dokters/ “dokters sonder grense”