Gee die Afrikaanse woord vir Valkyrie en gee ook die betekenis van die woord.
Walkures- strydgodinne
Gee twee redes waarom greg JHB toe gaan
Die is Goeie Vrydag
Hy wil vir sy Pa in die tronk gaan kuier/iets waaroor hy skuldig voel, want Pa is in die tronk omdat Greg op Project Nursery Rhyme afgekom het.
Hoe weet greg dat sy ma by die huis is
Haar kamerlig is aan en daar is ‘n lig aan op die stoep