Gee een moontlike rede waaroor greg dink dat dit reg is dat hy vir ayla kan kyk
Xander het vir nicole in jeffrey’s baai gekyk
Noem 2 tipe goed wat beskilbaar is op die donkerweb
Facebook, blackbook, vuurwapen
Hoe teken greg nou aan
Xander verander die verteling op die transponder/greg kan nou met ‘n sleutelwoord aanteken
Waarvoor staan TOR
The onion router
Noem twee reels wat jy moet onthou as jy op die donker web is
Moet niks aflaai nie an jou kamera en mikrafoon moet af wees