Wat is die ding wat so groot soos ‘n ryskorrel is
‘n transponder
Behalwe vir die ryskorrel ding, is daar ook ander goed in die pakke. Noem 3 andrew goed
Alkoholhappies, gaas, handskoene, inspuiting
Wat moet greg by die tatoeerwinkel gaan maak
Hy moet die transponder in sy hand laat plant
Wie gaan greg help en wat gaan hy vir haar doen
Chloe gaan vir greg help. Greg gaan haar help om die sekuriteitskameras te kraak