‘n appel en ‘n ui
Baie min betaal
Hulle is in rep en roer oor die nuwe idees.
Baie opgewonde
Sy praat land en sand.
Sy hou nie op praat nie.
Hy help met raad en daad.
Give advice and help.
Verstaan nie kop of stert
Verstaan glad nie.
Belowe hand en mond
“Pinkie promise”
Hoof in die takke
Dronk
Groen van jaloesie
Baie jaloers