Waarvan is die volgende sin ‘n voorbeeld?
Tieners dra altyd ‘n selfoon saam met hulle.
Veralgemening
Waarvan is die volgende sin ‘n voorbeeld?
Debonairs pizza is warm met gesmookte stukke ham, vars pynappel en gesmelte kaas wat jou weg van die besige wêreld kan vat.
Manipuleering
Waarvan is die volgende sin ‘n voorbeeld?
Ek het dit ‘n duisend keer gesê!
Oordrywing (exaggeration)
Vind uit wat hierdie woord beteken
Oorreding