Verlief
Smoorverlief
Graag
Dolgraag
Baie ryk
Skatryk
Baie arm
Brandarm
Baie mooi
Popmooi
Baie klein
Piepklein
Baie doof
Stokdoof
Baie oud
Stokoud
Baie suur
Asynsuur
Baie soet
Stroopsoet/ suikersoet
Baie bitter
Galbitter
Baie sout
Pekelsout
Baie lelik
Skreeulelik
Baie jonk
Bloedjonk
Baie blind
Stokblind
Baie swart
Pikswart
Baie wit
Spierwit/ sneeuwit
Baie blou
Potblou
Baie geel
Goudgeel
Baie swak
Kuikenswak
Baie hoog
Hemelhoog
Baie mak
Hondmak
Baie dronk
Smoordronk
Baie sag
Papsag