Iemand
Niemand…nie
Almal
Nie almal…nie/
Niemand … nie
Iets
Niks/ geen…nie
Ooit
Nooit… nie
Baie
Nie baie…nie
Al
Nog nie…nie
Êrens
Nêrens …nie
Alreeds
Nog nie…nie
Loop asseblief!
Moet asseblief nie loop nie!
Nog
Nie meer…nie
Nog steeds
Nie meer…nie
Òf …óf
Nóg … ,nóg
Enigsins
Geensins…nie
Al ooit
Nog nooit …nie
Sowel as
Nóg … ,nóg
Beide
Nóg … ,nóg
Moet
Moenie…nie
Loop!
Moenie loop nie!